Lyrics
Weereens besef ek dat ons nie 'n clue het nie...
Alles is alles, en niks is niks. Niks is op soek na alles,
En alles is op reis na niks.
Sy was ′n ware illistrasie van God se prag
Baie mans het probeer om Haar neer te lê
Om Haar om te duik,
Maar baie min het probeer om Haar op te tel
Wonder waar is Hy... Waar is Hy...
Ken jy die pad, ek dink ek vol nog altyd jou pad
Bruis na die chemie ver van hier
Hy verander jou beeld,
Maak die Aarde plat vir my lig en boos
Tot jy jubel en juig weer
Oor jou broer se dood
Wêreld wat gaan aan met jou?
My Vader sal jou anders onthou
Sal jy nog hier wees vir Angels en Minuet
Jy gee my hoop! Gee my sig!
Ek is moeg gesoek na waar ek hoort
Dis voedsel vir my siel gedoop
En jy oor my, kom ons rant ek is lief...
Ek verlang na wie ookal jy is
En lief vir wat ookal jy doen
Want jy hoor my...
Maar vanaand net vir vanaand
Is jy my Hemel, en ek is jou vloer
Reisiger ek's lief vir jou
Swerwer ek verlang na jou
Ek wil dans in jou reën ek wil sing van jou grond
Maar vanaand, soos gister aand
Wil ek sweef op die geur van jou bron
Vlieg en vlak in dalend hoog
Soos tale tonge woel en wal
Ek verlang na jou kruine
Ek verlang na jou trog
Jy gee my hoop! gee my sig!
Ek is moeg gesoek na waar ek hoort
Dis voedsel vir my siel gedoop
En jy hoor my, kom ons rant
Ek is lief vir jou
Ek verlang na wie ookal jy is
En lief vir wat ookal jy doen
Want jy hoor my...
My bos is aan die brand
Ek dink my bos is aan die brand
Want Hy stuur my na 'n vreemde plek
Dit voel vir vele meer as ek en jy
Tog so aleen, nog altyd voel ek so alleen
Ek verlang na daairdie bosse plek
Ek voel vir vele meer as ek en jy
Sal jy bly?
Music Video
About
Artist Refentse
Added 3 months ago
Popular Now
Tung tung tung sahur (English Translation)
Genius English Translations • 5,882 views
Sherine - Batmana Ansak (English Translation)
Genius English Translations • 1,833 views
Pikiran yang Matang
Perunggu • 1,364 views
AKUGETSU - Mi Vida Loca (VIVINOS - ALNST Sub : Till Part.1)
Genius English Translations • 1,179 views
Saja Boys - Soda Pop (Romanized)
Genius Romanizations • 1,121 views