Lyrics
Daai splinternuwe Adidasse van jou gaan ons bietjie uit-toets
Kom hierOns gaan nie stop nie tot ons rook sien trek
Dis vuur, dis vlam, dis lekker ou Jan
Die vloer is opgewarm
Kom ons langarm
Vanaand maak ons vuur onder daai voete van jou
Dis so hitte titte of ons het niks om te onthou
Dit gaan stamp, dit gaan brand, dit gaan kook, dit gaan loop
My litte voel die hitte, o jitte ek weet
As ons dans gaan ons dans tot ons tekkies gaan brand

Maak jou litte los, gaan bos
Hierie bokkie′s lus vir sokkie, ek het nuwe balans
Pasop, vir jou
Daar is kole in my sole ons moet aanhou beweeg
Dis vuur, dis vlam, dis lekker ou Jan
Die vloer is opgewarm
Kom ons langarm
Vanaand maak ons vuur onder daai voete van jou
Dis so hitte titte of ons het niks om te onthou
Dit gaan stamp, dit gaan brand, dit gaan kook, dit gaan loop
My litte voel die hitte, o jitte ek weet
As ons dans gaan ons dans tot ons tekkies gaan brand
As ons dans gaan ons dans tot ons tekkies gaan brand
As ons dans gaan ons dans tot ons tekkies gaan brand
As ons dans gaan ons dans tot ons tekkies gaan brand
Ek sê jou, (whoo-hoo)
Tekkies op die teer, ek verloor beheer
Alweer, (whoo-hoo)
Nog en nog 'n keer
Voete bietjie seer
Voete bietjie seer
Vanaand maak ons vuur onder daai voete van jou
Dis so hitte titte of ons het niks om te onthou
Dit gaan stamp, dit gaan brand, dit gaan kook, dit gaan loop
My litte voel die hitte, o jitte ek weet
As ons dans gaan ons dans tot ons tekkies gaan brand
As ons dans gaan ons dans tot ons tekkies gaan brand
As ons dans gaan ons dans tot ons tekkies gaan brand
As ons dans gaan ons dans tot ons tekkies gaan brand
Laat ons dans gaan ons dans tot ons tekkies gaan brand

Tekkies brand
Whoo-hoo
Tekkies brand
Laat ons dans
Music Video
About
Artist Irene
Added 3 months ago
More from Irene
Popular Now
Tung tung tung sahur (English Translation)
Genius English Translations • 5,889 views
Sherine - Batmana Ansak (English Translation)
Genius English Translations • 1,838 views
Pikiran yang Matang
Perunggu • 1,369 views
AKUGETSU - Mi Vida Loca (VIVINOS - ALNST Sub : Till Part.1)
Genius English Translations • 1,184 views
Saja Boys - Soda Pop (Romanized)
Genius Romanizations • 1,125 views